student accommodation Stellenbosch student residence
Eikenhof Koshuis Eikenhof ligging Kontak Eikenhof
 
 

Welkom by Eikenhof vir studente akkommodasie in Stellenbosch.

Eikenhof het 2 privaatkoshuise wat huisvesting bied aan 78 damestudente, naamlik Eikenhof Koshuis en Eikenhof Manor. Beide koshuise is sentraal geleë en binne stapafstand van die universiteitskampus op Stellenbosch.

 
 
  • In Eikenhof Koshuis is daar 39 enkel- en 8 dubbelkamers.
  • Eikenhof Manor het 23 enkelkamers.
  • Alle kamers word voorsien van 'n bed, matras, stoel, lessenaar en hangkas.
  • Studente het die opsie om hul eie etes te maak in die kombuisie op elke vloer, of kan
    aandetes deur 'n spysenier bestel.
  • Akademie geniet prioriteit.
  • Die studente is betrokke by alle Universiteitsbedrywighede.
 
 

Sien gerus aflaaibare plakkaat (.pdf) met foto's en bykomende inligting.